Kruger Nuus/News
Kruger-familieregisters

Geslagregister het nog altyd 'n belangrike rol gespeel in die Kruger-familie. Dit is ook 'n belangrike bron van inligting vir die opstel van die Kruger-register. In hierdie artikel word talle voorbeelde gegee van sulke registers oor die Kruger-familie.

Indien u oor 'n register of oor inligting in 'n familiebybel beskik, kan u 'n belangrike bydrae maak deur 'n afskrif aan ons beskikbaar te maak.

Stefanus Buys & Maria Elizabeth Kruger.

Hierdie geslagsregister is opgestel op 15 Augustust 1903 deur H.J.J Kruger, die seun van Andries Kruger. Die register beskryf ook voorouers van die families Buys, Kruger, Henning en Aucamp.




Gert Lodewyk Kruger - Hendrina Fransina Magdalena Buys.

Hierdie geslagsregister is opgestel ca. 1896 deur H.J.J Kruger, die seun van Frans Kruger. Die register beskryf ook voorouers van die families Aucamp, Buys, Coetzee, Kruger, van der Walt en andere.


Vervolg op die volgende bladsy:

Abraham Jacobus Kruger & Christia Sophia Magdalena Coetsee.

Hierdie geslagsregister "Geslacht Lyst" beskryf die kinders van Abraham Jacobus Kruger, gebore 1873, en Christia Sophia Magdalena Coetsee, gebore 1876. Hulle is in 1895 getroud. Die papier met sy kolome is kenmerkend van die tydperk.

 
Joachem Martienis Kruger & Wellemina Johanna Vinter.

Hierdie geslagsregister is opgestel deur Joachem Martienis Kruger wat gebore is in 1833 en in 1855 getroud is met Willemina Johanna Venter. Die rand van die register is pragtig versier.




Vervolg op die volgende bladsy:
Dirk Jacobus Coetzee & eggenoot.

Hierdie geslagsregister is opgestel in 1886 deur H.J.J Kruger, die seun van Frans Kruger en opsteller van die Gert Lodewyk Kruger Register. Die register beskryf ook 'n gedeelte van die familie Kruger.


Hendrik Bernardus Kruger & Francina Venter.

Geslagsregister is dikwels met die hand gekopieer of oorgeskryf wat dit soms moelik maak om die oorsprong te bepaal of om die opsteller te identifiseer.



Return to Main Page / Keer terug na hoofblad